Natures Valley heading

N.V.B.V.


The Nature's Valley Belastingbetalers vereniging.


Die Nature's Valley belastingbetalersvereniging staan in diens van sy lede en sien om na hul belange in Nature's Valley



Die Nature's Valley belastingbetalersvereniging is in 1964 gestig, om  as 'n liggaam te dien, wat  na die die belange van die belastingsbetalers in Nature's Valley om te sien.

Die N.V.B.V het gegroei om as vaartbelynde, goed geoganieseerde organiesasie,  wat gebruik maak van die ondervinding en kundigheid van sy bestuur,  om die organiesasie met die nuutste besigheids kundigheid en projekbestuur metodiek te bestuur.

'n Uitstekende verbintenis met die Bitou munisipaliteit, SAN parke en die Nature's Valley Trust, met wie daar 'n voortdurende strewe is om van Nature's Valley 'n beter plek te maak en om die omgewing te bewaar, te herstel en die natuureservaat atmosfeer waarvoor Nature's Valley bekend staan  te behou en uit te bou.   


Die portefeuljes is as volg:

  • Voorsitter: Jeanner Biesenbach.
  • Adjunk voorsitters: Ina Brand en Doug Blaine
  • Tesourier: Abrie du Toit
    Hierdie vier persone is ook die dagbestuur van die NVBV en kan tussen vergaderings besluite neem.
     
  • Administrasie en ledewerwing: Jeanne Biesenbach
  • Beboude omgewing: (Bouregulasies, planne aanbeveling, kennisgewingsborde, sonerings en ondervedelings) Jeanne Biesenbach, Stef Naude, Marina Niven, Di Woode, Jan Strydom (geko-opteer), Bertie van Zyl (geko-opteer)
  • Eksterne kommunikasie:(Bitou Residents Affiliation, Covie, Tsitsikama Forum) Ina Brand, Marina Niven, Engela Muller, James Martin.
  • Infrastruktuur: (Water, elektrisiteit, strate, riolering, afvalbestuur) Doug Blaine, Juan ke Roex, Roe Venter, Johan Grobbelaar. Frans Wagener (geko-opteer), Nico Loretz (geko-opteer), Geoff MCIlleron (Geko-opteer) Frans Kapp (geko-opteer)
  • Kontraktuele Nasionale Park Bestuurskomitee: James Martin, Voorsitter van NVBV, Bitou verteenwoordiger, SANParke verteenwoordiger.
  • Omgewing: (Skakeling met NVTrust, Open Spaces Komitee, Estuary Komitee) Michael Perlman, James Martin, Engela Muller.
  • Veiligheid en Sekuriteit:(Skakeling met polisie en met alarmmaatskappye, Verkeer) Peter Harpur, Antoinette Pieterse
Spesiale projekte:
Grootrivierpas: Juan le Roex, Ina Brand
Munisipale Belastings: Gordon Paterson
Toerisme Opname: Ina Brand, Antoinette Pieterse  
CopyRight©2003-2008  Prepared maintained by C.P.S. 1 - 081127  NatVals